Research Catalog

Afrikaner-kapitalisme : van brandarm tot stinkryk / David Meades.

Title
Afrikaner-kapitalisme : van brandarm tot stinkryk / David Meades.
Author
Meades. David,
Publication
  • [Kaapstad] : Naledi, [2019]
  • ©2019

Items in the Library & Off-site

Filter by

1 Item

StatusFormatAccessCall NumberItem Location
TextRequest in advance HC905 .M43 2019gOff-site

Details

Description
xv, 320 pages; 22 cm
Summary
"Saam met die sterwe van die ou Suid-Afrika het ook 'Afrikaner Volkskapitalisme' gesneuwel, wat veral gekenmerk is deur die einde van die eens magtige Sanlam en sy eweknie in die Noorde, Volkskas, wat eers deel van Rembrandt en toe later deel van Barclays van Brittanje geword het. Hierdie twee organisasies het vir dekades die dinamo van Afrikaner-sake aan die gang gehou. Terwyl Afrikaner-kapitalisme oor die laaste dekade of wat byna krampagtig gesoek het na nuwe suurstof om te kan oorleef, is daar stil-stil 'n nuwe grondslag gelê vir 'n nuwe geslag Afrikaner-kapitaliste. Nuwe mijardêrs is orals geskep deur aandele-pryse wat ten hemele gejaag is en in die proses het dit in die jongste tyd begin lyk of van hierdie bate-spirale op baie dun ys gebou is en dalk ook groot sarsies bedrog. Hierdie boek bespreek die huidige ekonomiese klimaat op 'n interessante en toeganklike manier."--Publisher's description.
Subjects
Genre/Form
History.
Bibliography (note)
  • Includes bibliographical references (pages 306-307), index.
Contents
Inleiding -- 'n Motorongeluk trek die sneller -- Kapitalisme word die Afrikaner se grootste vyand -- Die Afrikanerdom skreur -- Britse imperialisme verower Smuts -- Die Afrikaners is plesieirg en hou van baklei -- Hoe mooi is dit wanneer broers saamwerk -- Die goue jare -- Die Afrikaner skud die bankwese in Suid-Afrika -- Die Afrikanerdom se grootste prestasie: Gencor -- Albert Wessels, pionier van Afrikaner-nyweraars -- Sake en sport meng goed -- Die Kaap se eie Blou Bul, Jan Bull -- Louis Luyt, 'n unieke mens -- Renier van Rooyen, vergete held -- Christo Wiese, smous by uitnemendheid -- Naspers, die eerste triljoenrandsprokie -- Die Stellenbosche boys gee die toon aan -- Jannie Mouton, vader van die nuwe Afrikaner-miljard©®rs.
ISBN
  • 9781928426431
  • 1928426433
Owning Institutions
Columbia University Libraries