Research Catalog
Op pad na die galg / Brigadier Fanie Brits.
- Title
- Op pad na die galg / Brigadier Fanie Brits.
- Author
- Brits, Fanie,
- Publication
- Johannesburg, South Africa : Fanie Brits, 2020.
Items in the Library & Off-site
Filter by
1 Item
Status | Format | Access | Call Number | Item Location |
---|---|---|---|---|
Text | Request in advance | HV7911.B78 A3 2020g | Off-site |
Holdings
Details
- Description
- 551 pages : illustrations; 21 cm
- Summary
- "Die leser word gekonfronteer met n waarheid vanuit drie oogpunte: di van die slagoffer, die misdadiger en die ondersoekbeampte. Die voormalige speurhoof hanteer elke betrokkene menswaardig in sy opregte soeke na dt wat vasstaan. Sy fokuspunt is: wat is feit, verdigsel, misleiding, of hoors? Die leser word nie bloot met die grusame dade gekonfronteer nie, maar met die volle reikwydte van nougesette prosedures, die aanl van talle dossiere en gestipuleerde protokol. Die inwin van onteenseglike bewyslewering betrek elke moontlike medewerker: forensiese deskundige, fotograaf, patoloog, sielkundige, werkgewer, informant, ooggetuie, familielid van slagoffer, die gemeenskap, kollega, die media, regsgeleerde en oplaas die multidissiplinre hulpwerker en korrektiewe beampte. Brigadier Fanie Brits, n bevelvoerder en navorser par excellence, skroom nie om eie versuime of wanoptredes van kollegas te ontmasker nie, maar nooit sonder piteit vir almal betrokke nie. Die skrywer glo dat die Moord-en-roofeenheid van die Kaap toentertyd die top-eenheid in die Republiek van Suid-Afrika was. Die goue draad van die meesleurende aflewerings blyk duidelik: Elke woord moet voor die Ewige Regter kan bly staan."--bidorbuy description.
- Subject
- Genre/Form
- Autobiographies.
- Biographies.
- Note
- At head of title: "Die wrede realiteit van hardvogtige ongenaakbares".
- ISBN
- 9781928478652
- 1928478654
- OCLC
- on1254652879
- 1254652879
- Owning Institutions
- Columbia University Libraries