Research Catalog

Terreur en bevryding : die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961-1990)

Title
Terreur en bevryding : die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961-1990) / Leopold Scholtz.
Author
Scholtz, Leopold
Publication
Johannesburg ; Kaapstad : Jonathan Ball Uitgewers, 2022.

Items in the Library & Off-site

Filter by

1 Item

StatusFormatAccessCall NumberItem Location
TextRequest in advance JQ1998.A4 S36 2022gOff-site

Holdings

Details

Description
334 pages; 24 cm
Summary
"Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik 'n eeu terug begin delf. 'n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die invloed van die kommunisme, asook die ANC/SAKP se optrede in ballingskap, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz. In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer. Die doel was om mettertyd die partyleiding oor te neem as deel van 'n beoogde revolusie in twee fases: 'n nasionaal demokratiese revolusie - 'n konsep wat steeds deel is van ANC-beleid - gevolg deur 'n Marxisties-Leninistiese "diktatuur van die proletariaat". Volgens Scholtz sou dit 'n immorele stelsel met beperkte vryheid meebring. Dit was ook die SAKP wat die dryfveer agter die gewapende stryd was. Scholtz plaas die kollig op die dodelike kombinasie van erge interne intoleransie en onbekwaamheid binne die ANC/SAKP in ballingskap, die korrupsie deur 'n deel van die leierskorps en die ernstige menseregtevergrype in die ANC se buitelandse kampe. Hy voer aan dat dit wat tans in Suid-Afrika op al drie regeringsvlakke gebeur 'n voortsetting is van 'n kultuur wat al tydens die alliansie se jare in ballingskap gevestig is."--Back cover.
Subject
  • African National Congress
  • South African Communist Party
  • 1900-1999
  • Politics and government
  • South Africa > Politics and government > 20th century
  • South Africa
Bibliography (note)
  • Includes bibliographical references and index (pages 274-334).
Language (note)
  • Text in Afrikaans.
Contents
Inleiding -- In opdrag van Moskou -- Die SAKP dring die ANC binne -- Nelson Mandela en die kommunisme -- Die gewapende stryd: die vroeë jare -- Guerrillaoorlog -- Korrupsie in MK en die Morogoro-konferensie (1969) -- Die gewapende stryd verskerp: die 1970's -- Keerpunt: besoek aan Viëtnam -- Opmars van die SAKP -- Die pad na terrorisme -- Interne "demokrasie" (1) -- Interne "demokrasie" (2) -- Die Kabwe-konferensie, 1985 -- Eskalasie: die laat 1980's -- Die ANC/SAKP en die Sowjetunie (1) -- Die ANC/SAKP en die Sowjetunie (2) -- Oliver Tambo en die kommunisme -- Die oorgang -- Besluit.
ISBN
  • 9781776191673
  • 1776191676
  • 9781776191680 (canceled/invalid)
OCLC
  • on1304242596
  • 1304242596
  • SCSB-14279098
Owning Institutions
Columbia University Libraries