Research Catalog

Reza de Wet : die dramaturg as dromer : 'n huldiging

Title
Reza de Wet : die dramaturg as dromer : 'n huldiging / Temple Hauptfleisch en Marisa Keuris (redakteurs).
Publication
Pretoria : Protea Boekhuis, 2020.

Items in the Library & Off-site

Filter by

1 Item

StatusFormatAccessCall NumberItem Location
TextUse in library PT6592.14.E93 Z84 2020Off-site

Details

Additional Authors
  • De Wet, Reza
  • Hauptfleisch, Temple
  • Keuris, Marisa, 1958-
Description
223 pages, 12 unnumbered pages of plates : illustrations (some color); 22 cm
Summary
Hierdie publikasie is die sesde in 'n reeks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat hulde bring aan literêre kunstenaars wat met die Akademie se Hertzogprys bekroon is en wat oor dekades Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hulle werk verryk het. Hoewel die Hertzogprys met sy meer as 'n eeu lange tradisie binne die bestel van literêre pryse nie die hoogste in geldwaarde is nie, het die verwerwing daarvan 'n besonderse prestigewaarde en is dit vandag 'n vlagskipprys in die Suid-Afrikaanse literêre wêreld. Die reeks sluit publikasies oor Adam Small, P.G .du Plessis, Pieter Fourie, Breyten Breytenbach en andere in. Reza de Wet: Die dramaturg as dromer bestaan uit twee dele. In Deel I word 'n persoonlike blik op haar lewe en werk gegee deur herinneringe gedeel deur haar Afrikaanse uitgewer (Marietjie Coetsee), haar jarelange regisseur (Marthinus Basson), asook verskeie ander kollegas binne die teaterindustrie. In Deel II dra sewe nuwe akademiese hoofstukke by tot die bestaande korpus navorsing oor een van ons land se belangrikste dramaturge van die 21ste eeu.
Subject
  • De Wet, Reza
  • De Wet, Reza > Criticism and interpretation
  • De Wet, Reza
  • Dramatists, South African > 20th century > Biography
  • Dramatists, South African > 21st century > Biography
  • Playwriting
  • Afrikaans literature > South Africa > History and criticism
  • Afrikaans drama > 20th century > History and criticism
  • Afrikaans literature
  • Playwriting
  • South Africa
Genre/Form
Criticism, interpretation, etc.
Note
  • Includes index.
Bibliography (note)
  • Includes bibliographical references and index.
Contents
Perspektiewe uit die teaterbedryf -- Akademiese perspektiewe.
ISBN
  • 9781485311034
  • 1485311039
  • 9781485311324 (e-boek) (canceled/invalid)
LCCN
2020396217
OCLC
  • on1176334091
  • 1176334091
  • SCSB-9782278
Owning Institutions
Princeton University Library