Research Catalog

Die vrou in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

Title
Die vrou in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 / Pets Marais.
Author
Marais, Pets.
Publication
Pretoria : J.P. Van der Walt, 1999.

Items in the Library & Off-site

Filter by

1 Item

StatusFormatAccessCall NumberItem Location
TextUse in library DT1918.W66 M37 1999Off-site

Details

Description
284 pages : illustrations; 23 cm
Subject
  • 1899-1902
  • South African War, 1899-1902 > Women
  • Women
  • Burenkrieg
  • Frau
  • Boerenoorlog (Zuid-Afrika)
  • Vrouwen
  • Südafrika <Staat>
Bibliography (note)
  • Includes bibliographical references (p. 265-269) and index.
Contents
Voor die oorlog. Klasseverskille en opvoeding. Dorpe en stede. Argitektuur. Gesinne en families. Modes. Sosiale verkeer. Gesondheid. Modelrepubliek. Uitbreek van die oorlog. Sonder mans op die plaas en in dorpe en stede. Verkragting. Aanloop tot die konsentrasiekampe. Plundering. Vroue en kinders onder skoot. Treine. Afbrand van Plaaswonings. Soldate wat afbrand. Emosies van vroue en kinders. Verskroeideaardebeleid. Vroue wat vlug. Boere se houding teenoor hul vroue. Wegvoering van vroue en diere. Vroue as pionne in militêre strategie. Konsentrasiekampe : administrasie, aankoms, huisvesting, wasgeriewe, disipline, kosmaak, skole, rantsoene, kos, hongersnood, gesondheid, siekte, hospitale, medisyne, dokters, verpleegsters, sindelikheid, sterftes. Sielkundige uitwerking van konsentrasiekampe. Lizzie van Zyl. Ondersoeke. Verslae en sindelikheid. Dameskomitee. Liefdadigheid. Jingoïsme. Vroue en Kakies. Vroue en die oorlog : vrouevegters en -spioene. Bekende vroue : Gezina Susanna Frederika Wilhelmina Kruger. Hendrina Susanna Johanna Joubert. Annie Frances Bland Botha. Jacoba Elizabeth de la Rey. Sybella Margaretha Smuts. Olive Schreiner. Emily Hobhouse. Johanna Brandt. Rachel Isabella Steyn. Koningin Wilhelmina van die Nederlande. Nora Henrietta Bews Roberts. Bekende vroue en die Britse owerheid. Vroue van hensoppers en joiners. Buitelandse vroue. Uitlanders se vroue. Kaapse vroue. Britse burgers se vroue. Sendelinge se vroue. Swart vroue. Die verhouding tussen wit en swart. Ontrouheid en getrouheid. Verdeelde huise. Boerevrou en swart mens. Swartes in wit kampe. Arbeid. Militêre gebruik. Oortredings teen blanke vroue en vonisse. Britse soldate en swart vroue. Afbrand van swart wonings. Swart konsentrasiekampe. Voedselverskaffing in swart kampe. Sterftes in swart kampe. Amptelike houding van die Boere teenoor die swartes. Verhouding van die Boere teenoor die swartes soos gesien deur die oë van die buitelanders. Romantiese vroue : Maria Z. Hannie Neethling, Roksak, Prinses Radziwell. Vroue by die verlies van hul land. Ontslag uit kampe. Die reis terug. Weersiens. Puinhope. Verraad. Die geaardheid van die Boerevrou. Lojaliteit en vaderlandsliefde. Humor.
ISBN
  • 0799325368
  • 9780799325362
LCCN
99456900
OCLC
  • ocm43951981
  • 43951981
  • SCSB-799734
Owning Institutions
Princeton University Library